Search form

Prediker 7:26

26Ek het iets gekry wat meer bitter is as die dood: Dit is wanneer ’n vrou jou vang soos ’n mens ’n voël in ’n vangnet vang, en wanneer sy jou so vashou dat jy nie kan loskom nie. As God goed is vir jou, dan kan jy vry wegkom van haar. Maar ’n sondaar kan nie wegkom van haar nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index