19Daarom is julle nie meer soos vreemdelinge nie, soos mense wat nie ’n eie plek het nie. Julle is nou ook mense wat aan God behoort, julle is soos sy eie huisgesin.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.