Search form

Efesiërs 2:6

6Ons behoort aan Christus Jesus. God het vir Christus weer laat lewe en Hy het ons ook weer laat lewe. God het vir Christus ’n plek in die hemel gegee en Hy het vir ons ook ’n plek in die hemel gegee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index