Search form

Efesiërs 5:14

14Ja, ’n mens kan sien hoe iets is wanneer die lig daarop skyn. Daarom sing ons:

Jy wat slaap,

jy moet wakker word,

jy moet weer begin lewe.

Dan sal Christus

’n lig wees vir jou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index