Search form

Efesiërs 6:14

14Julle moet vas staan. Julle moet die waarheid praat. Dit is soos die belt om ’n soldaat se heupe. Julle moet altyd doen wat reg is. Dit is soos die harnas van ’n soldaat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index