Search form

Efesiërs 6:17

17God het julle gered en julle moet dit aanvaar. Dit is soos die helm op ’n soldaat se kop. God praat met julle. Ja, die Heilige Gees sê vir julle wat God sê. Dit is soos die swaard waarmee ’n soldaat veg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index