Search form

Ester 1:14

14Die sewe amptenare van Persië en Medië was naby die koning. Hulle was Karsena, Setar, Admata, Tarsis, Meres, Marsena en Memukan. Hulle was die belangrikste amptenare in die land en hulle kon self met die koning praat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index