Search form

Ester 1:20

20As die mense in al die lande waaroor die koning regeer, hoor wat die koning gesê het, dan sal elke vrou haar man respekteer, dit maak nie saak of die man belangrik of onbelangrik is nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index