Search form

Ester 1:22

22Die koning het gesê hulle moet briewe stuur na elke provinsie, en hulle moet die skrif en die taal gebruik van die mense van daardie provinsie. Die koning het gesê dat elke man die hoof moet wees in sy huis en dat hy moet doen wat die mense van sy volk gewoonlik doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index