Search form

Ester 1:5

5Ná daardie fees het die koning almal wat in die stad Susan gewoon het, genooi om saam met hom fees te vier op die oop stuk grond in die tuin van sy paleis. Hierdie fees het sewe dae lank aangehou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index