Search form

Ester 1:6

6Hulle het wit en blou lappe vasgemaak aan ringe aan marmer pilare. Hulle het die lappe vasgemaak met toue van linne en pers wol. Daar was banke van goud en silwer op ’n vloer van baie kosbare klip.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index