Search form

Ester 2:1

Ester word koningin

1Later was die koning nie meer kwaad nie, maar hy het gedink aan Vasti en wat sy gedoen het en wat hy oor haar besluit het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index