Search form

Ester 2:18

18Die koning het ’n groot fees gehou vir al sy amptenare en ministers. Dit was ’n fees vir Ester. Die koning het gesê die mense van die provinsies moet ’n tyd lank nie belasting betaal nie en hy het vir baie mense presente gegee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index