Search form

Ester 2:23

23Die koning het gesê sy amptenare moet kyk of dit waar is, en hy het die twee mans laat ophang aan ’n paal. Hy het gesê sy amptenare moet dit in sy dagboek skryf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index