Search form

Ester 3:1

Haman wil al die Judeërs doodmaak

1Later het koning Ahasveros vir Haman seun van Hammedata ’n belangrike man gemaak. Haman was van die nageslag van Agag. Die koning het vir Haman ’n belangrike amptenaar gemaak, sy stoel het hoër gestaan as die ander amptenare se stoele.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index