Search form

Ester 3:6

6Maar Haman het gedink dit is nie genoeg om net vir Mordegai te straf nie. Haman het gehoor aan watter volk Mordegai behoort, hy het gehoor dat Mordegai ’n Judeër is. Toe het Haman planne gemaak om al die Judeërs dood te maak in al die lande waaroor Ahasveros regeer het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index