Search form

Ester 5:12

12Haman het ook gesê: “Koningin Ester het net vir my gevra om saam met die koning by haar te kom eet, sy het vir niemand anders gevra nie. En sy het gevra dat ek môre weer saam met die koning by haar moet kom eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index