Search form

Ester 5:7-8

7-8Ester het geantwoord: “As die koning van my hou en as die koning wil doen wat ek wil hê, dan moet die koning en Haman môre weer saam met my kom eet. Ek sal dan vir die koning sê wat ek wil hê.”

9Haman was bly en gelukkig toe hy daardie dag uit die paleis gaan. Maar toe sien hy dat Mordegai voor die paleis sit, en Mordegai het nie opgestaan en gewys dat hy vir Haman respekteer nie. Haman was baie kwaad vir Mordegai,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index