Search form

Ester 6:10

10Die koning sê toe vir Haman: “Maak gou! Neem die klere en die perd en doen soos jy gesê het met die Judeër Mordegai wat voor die paleis sit. Jy moet alles doen wat jy gesê het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index