Search form

Ester 6:13

13Hy het vir sy vrou Seres en al sy vriende vertel wat met hom gebeur het. Sy slim manne en sy vrou Seres het toe vir hom gesê: “Die koning het jou verneder voor Mordegai. Mordegai is ’n Judeër, en daarom sal jy niks teen hom kan doen nie. Hulle sal jou nog meer verneder, dit is seker.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index