Search form

Ester 6:14

Die koning sê hulle moet vir Haman ophang

14Terwyl hulle besig was om te praat, het die amptenare van die koning daar gekom. Hulle het Haman vinnig geneem om die kos te gaan eet wat Ester gereedgemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index