Search form

Ester 6:2

2Hulle lees toe dat Mordegai vertel het dat Bigtana en Teres vir koning Ahasveros wou vermoor. Bigtana en Teres was amptenare van die koning, hulle was poortwagte.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index