Search form

Ester 7:4

4Want iemand het ons verkoop, hy het my en my volk verkoop. Hy wil ons vermoor, hy wil hê dat niemand van ons moet oorbly nie. As hy ons verkoop het om slawe en slavinne te word, dan sou ek stilgebly het en dan sou ek nie die koning daaroor gepla het nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index