Search form

Ester 8:15

15en hulle het gejuig en feesgevier. Toe Mordegai weggaan van die koning, het hy koningsklere en ’n groot goue kroon gedra, die koningsklere was van blou wol-materiaal en linne. Sy bo-kleed was van pers wol-materiaal en fyn linne.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index