Search form

Ester 9:19

19Daarom het die Judeërs wat woon in die stede wat nie mure het nie, die 14de dag ’n feesdag gemaak. Dit is ’n vakansiedag en hulle stuur dan kospakkies vir mekaar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index