Search form

Eksodus 11:1

Die oudste seuns van die Egiptenaars sal sterf

1Die Here het vir Moses gesê: “Ek sal die farao en die Egiptenaars nog een maal straf. Daarna sal die farao julle uit Egipte laat gaan. Hy sal sê julle mag gaan, maar hy sal nog meer doen, hy sal julle wegjaag. Dit is seker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index