Search form

Eksodus 11:3

3Die Egiptenaars was baie vriendelik met die Israeliete. Die Here het hulle vriendelik gemaak. Al die Egiptenaars het gedink Moses is ’n baie belangrike man. Al die amptenare en al die mense het so gedink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index