Search form

Eksodus 12:4

4As die huisgesin klein is en hulle kan nie ’n hele skaap of bok op-eet nie, dan moet die man en sy naaste buurman saam ’n skaap of ’n bok neem. Julle moet tel hoeveel mense in die huisgesin is, en daar moet genoeg vleis wees sodat almal kan eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index