Search form

Eksodus 13:13

13Maar ’n donkie se eerste hings-vul moet julle loskoop. Julle moet ’n skaap of ’n bok gee in die plek van ’n donkie. As julle nie die donkie-vul loskoop nie, dan moet julle sy nek breek. Julle moet ook julle oudste seuns loskoop, julle moet iets anders in hulle plek gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index