Search form

Eksodus 14:21

21Moses het sy hand oor die see gehou, en die Here het ’n sterk oostewind gestuur. Die wind het die hele nag gewaai en die water weggestoot. Daar was ’n pad deur die see.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index