Search form

Eksodus 15:8

8Die asem wat uit u neus kom,

is soos ’n sterk wind.

Dit het die water gekeer,

en die water het hoog gestaan

soos ’n muur,

die diep water

in die middel van die see

het stil geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index