Search form

Eksodus 16:13

13Daardie aand het daar kwartels gekom en hulle het oral in die kamp gaan sit. Toe was daar vleis om te eet.

Die volgende oggend was daar dou rondom die kamp.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index