Search form

Eksodus 16:31

31Die Israeliete het die kos “manna” genoem. Die manna was wit en dit het gelyk soos koljander-saad. Dit het gesmaak soos heuningkoek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index