Search form

Eksodus 16:32

32Moses het ook vir hulle gesê wat die Here nog gesê het: “Julle moet ’n omer manna bêre vir julle nageslag sodat hulle die kos kan sien wat Ek vir julle in die woestyn gegee het toe Ek julle uit Egipte gebring het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index