Search form

Eksodus 17:1

Refidim

1Nadat al die Israeliete weggegaan het uit die Sin-woestyn, het hulle van een plek na ’n ander plek gegaan soos die Here vir hulle gesê het. Hulle het later by Refidim hulle tente opgeslaan. Daar was nie water vir die mense om te drink nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index