Search form

Eksodus 17:10

10Josua het gedoen wat Moses vir hom gesê het. Hy het oorlog gaan maak teen die Amalekiete. Moses en Aäron en Hur het opgegaan tot bo-op die heuwel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index