Search form

Eksodus 17:12

12Toe Moses se hande moeg word, het Aäron en Hur ’n klip geneem en hulle het dit onder hom gesit. Moses het daarop gaan sit en Aäron en Hur het sy hande vasgehou. Aäron het langs Moses gestaan, en Hur het langs Moses se ander kant gestaan. Hulle het sy hande opgehou totdat die son ondergegaan het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index