Search form

Eksodus 17:4

4Moses het tot die Here gebid en hy het vir die Here gevra om hom te help. Hy het gesê: “Wat moet ek met hierdie mense doen? Hulle sal my doodgooi met klippe!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index