Search form

Eksodus 19:18

18Die hele Sinai-berg was vol rook omdat die Here in ’n vuur afgekom het op die berg. Die rook het in die lug opgetrek soos die rook van ’n oond, en die hele berg het baie gebewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index