Search form

Eksodus 19:19

19Die ramshoring het aangehou raas, en die geraas het baie hard geword. Moses het gepraat, en God het hom geantwoord, sy antwoord was soos donderweer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index