Search form

Eksodus 19:8

8Al die mense het saamgestem en gesê: “Ons sal alles doen wat die Here gesê het.”

Moses het vir die Here gaan vertel wat die volk gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index