Search form

Eksodus 19:9

9Die Here het vir Moses gesê: “Ek sal na jou toe kom in ’n donker wolk sodat die mense kan hoor wanneer Ek met jou praat. Dan sal hulle jou altyd glo.”

Toe het Moses vir die Here vertel wat die volk gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index