Search form

Eksodus 2:11

Moses vlug uit Egipte

11Toe Moses groot was, het hy eendag na sy eie mense toe gegaan en gesien hoe swaar hulle moes werk. Hy het gesien dat ’n Egiptiese man ’n Hebreeuse man slaan, een van sy eie mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index