Search form

Eksodus 2:21

21Reüel het vir Moses gevra om by hulle te kom woon, en Moses het dit gedoen. Reüel het sy dogter Sippora vir Moses gegee, en Moses het met haar getrou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index