Search form

Eksodus 20:24

Altare

24“Julle moet vir My ’n altaar van grond maak, en daarop moet julle die brand-offers en julle ete-offers bring, julle skape en bokke en julle beeste. Ek sal na julle toe kom en Ek sal julle seën op elke plek waar Ek wil hê dat julle My moet aanbid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index