Search form

Eksodus 21:29

29Miskien het die bees al voorheen mense gestoot, en julle het sy eienaar gewaarsku, maar hy pas nie die bees op nie. As die bees dan ’n man of ’n vrou doodmaak, dan moet julle die bees doodgooi met klippe. Julle moet ook sy eienaar doodmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index