Search form

Eksodus 21:6

6Dan moet jy hom na die plek neem waar julle vir God aanbid. Jy moet hom na die deur bring, en jy moet ’n gaatjie deur sy oor steek met ’n skerp yster. Dan sal hy vir altyd jou slaaf wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index