Search form

Eksodus 21:8

8As haar eienaar later nie van haar hou nie, en hy wil nie met haar trou nie, dan mag iemand anders haar by hom koop. Maar hy mag haar nie aan iemand van ’n vreemde volk verkoop nie, want dan doen hy nie wat hy belowe het toe hy met haar wou trou nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index