Search form

Eksodus 22:1

Mense wat steel

1“As ’n man ’n bees of ’n skaap steel en hy slag of verkoop die dier, dan moet hy vir die eienaar van die beeste vyf beeste gee. As hy ’n skaap gesteel het, dan moet hy vir die eienaar van die skaap vier skape gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index