Search form

Eksodus 22:11

11dan moet die man wat die dier moes oppas, sê hy het nie self die dier doodgemaak of gesteel nie. God moet die getuie wees. Dan moet die eienaar hom glo, en die ander man moenie hom betaal nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index